Ons verskaf die volgende Dienste
Boekhou vir alle ondernemings vorme
Maandelikse Lone/Salarisse
Voltooi statutêre opgawes – BTW en LBS
Inkomstebelasting opgawes: Individue, BK, Trusts en Maatskappye
Bestuursverslae vir voorlegging aan bestuur, die banke of statutêre liggame
Jaarlikse finansiële state vir BK en Maatskappye
Advies oor die implikasies van belastingwetgewing vir induvidu en besigheid
Skakel tussen kliënt en SAID
Opleiding op rekenaarstelsels en die installering en implementtering daarvan
Registrasies van nuwe besighede asook verandering aan bestaande ondernemings op CIPC
Registrasie van alle belasting aspekte (BTW, LBS, Inkomste Belasting)
Bestuurskonsultasie