logo

Tel No. 084 453 3071

Agtergrond

showcase image

Agtergrond

Tax Cats is gestig uit ‘n bestaande besigheid in 2004. Marelize Grové wat die eienaar en bestuurder is van Tax Cats CC het die geleentheid gesien om haar bestaande kliente basis te kon koop en te groei. Ons huidige kliente is reg oor die land. Van Johannesburg en Pretoria tot Kaapstad, Stellenbosch, Port Elizabeth en Upington.

Tax Cats se grootste credo is dat ons spesialiseer in diens en dat die klient se belange altyd eerste kom.

Tax Cats word gebou op n passie vir rekeningkunde teen bekostigbare pryse. Nie net sal jy waarde vir jou geld kry nie maar ons probeer altyd daardie ietsie ekstra doen.

Ons probeer altyd om ons kliente al die opsies te gee sodat daar ‘n ingeligte keuse gemaak kan word. Of dit die besigheid se uitgawes of groei is of die belasting implikasies vir die individu.

Kontak ons gerus vir ‘n gratis konsultasie. Ons wil die voordeel van elke rand in jou sak sit.